Piet Meiring Martha Argerich is ’n fenomeen. Vir baie is sy, doodeenvoudig, die grootste lewende pianis. Vir ander is sy die grootmoedige kunstenaar wat jaarliks in Switserland en Japan musiekfeeste hou om nuwe kunstenaars bekend te stel. Sy is ’n onafhanklike gees, sê baie, en sy laat haar deur niemand en niks voorskryf nie. Sy [...]
Piet Meiring “Goed gesing is twee keer gebid”, was Martin Luther se geliefde sêding. En dan het hy sommer die daad by die woord gevoeg! Hy was reg, want die Here se kerk was nog altyd ’n singende kerk. Toe Gregorius die Grote in 590 pous in Rome geword het, het hy die rol wat [...]
Continue reading …ADAPT OR FLY … 30 years after Adapt or Dye EENMENSVERTONING DEUR PIETER-DIRK UYS BAXTER-TEATER EN ELDERS Die resensente is so te sê eenparig in hulle lofredes oor Pieter-Dirk Uys se jongste vertoning. Gyle Edmunds meen in City Press: “Uys may be 30 years older than when he opened with Adapt or Dye, but his [...]
Continue reading …Piet Meiring Hy is in 1685 in Halle, Duitsland, as Georg Friedrich Händel gebore, maar het die spelling van sy naam jare later in Engeland na George Frideric Handel verander. Dit is van hom dat Wolfgang Amadeus Mozart gesê het: “Hy verstaan effek beter as enigeen van ons. Wanneer die gier hom pak, trek [...]
Continue reading …