VERRAAIERS MET GYS DE VILLIERS, VILJÉ MARITZ EN RIKA SENNETT DRAAIBOEK: SALLAS DE JAGER REGISSEUR: PAUL EILERS IN STER-KINEKOR-TEATERS Daar was in die groei van die Afrikaanse filmwese ’n hele paar bakens: Die Kandidaat, Dirkie, Fiela se kind, Katrina, Paljas, Roepman, Die Wonderwerker – en nou ook Verraaiers. Met veral laasgenoemde twee het Afrikaanse rolprente nie net werklike volwassenheid bereik nie, maar [...]
LIFE OF PI MET: Surei Sharma en Irrfan Khan REGISSEUR: Aug Lee RESENSIE: Pieter van Niekerk Hierdie fliek is ’n kinematografiese meesterstuk. Life of Pi is filmkuns op sy beste – ’n 3-D-rolprent wat die kyker saam met die hoofkarakter op ’n geestelike reis neem. Regisseur Aug Lee, wat onder andere bekend is vir [...]
Continue reading …STILTE MET ANGELIQUE PRETORIUS, ANDRÉ FRAUENSTEIN, DEON COETZEE REGIE: DARRELL JAMES ROODT MUSIEK: ALI HEYNS, ANASTASIA FERRARA RESENSIE DEUR PIETER VAN NIEKERK Ek het gemengde gevoelens oor die bekende regisseur, Darrell James Roodt, se nuwe fliek, Stilte. Die draaiboek hanteer ’n moeilike geloofskwessie met naïwiteit. Ek wonder ook oor sommige tonele se afronding en detail [...]
Continue reading …DIE WONDERWERKER MET DAWID MINNAAR, ANNEKE WEIDEMAN, ELIZE CAWOOD EN MARIUS WEYERS. REGIE: KATINKA HEYNS DRAAIBOEK: CHRIS BARNARD RESENSIE DEUR PIETER VAN NIEKERK EN FRITS GAUM Hierdie rolprent, oor die kortstondige verblyf van die digter-navorser-“dokter”, Eugène Marais, in 1908 op die plaas Rietfontein in die Waterberg, is in 2011 verfilm – ’n hanetree van die [...]
Continue reading …Doodsnikke (oorspronklik Buried Child) deur Sam Shephard vertaal deur Saartjie Botha met Gys de Villiers, Anna-Mart van der Merwe en ander Regie: Janice Honeyman Sam Shephard se Buried Place het in 1978 ’n Pulitzer-prys gewen. Dit is ’n drama met verskuilde lae van betekenis, dit is vol teenstrydighede en skrynend eerlik. Shephard se donker humor en [...]
Continue reading …DANSMETTIEDUIWELS ’N PRODUKSIE VAN ALFRED HINKEL MET DIE DANS-ENSEMBLE GARAGE KOSTUUMS EN PROJEKSIE: MARSTEN CARSTEN BELIGTING: BENNIE ARENDSE Die kerk, is al dikwels gesê, word meestal in flieks en opvoerings ’n bietjie belaglik voorgestel. Selfs in die “onskuldige” 7de Laan (en ek is self ’n getroue kyker) is die selde aanwesige “Dominee” iemand wat net deur Oubaas ernstig [...]
Continue reading …Ester die musical Met Lindi victor, Joe Niemand en Raoul Beukes. In die Staatsteater, Pretoria. Resensent: Anton Pienaar. Ester die musical is nie ’n sentimentele opvoering met ’n verskuilde godsdienstige motief nie. Die ou Joodse volksverhaal word met respek hanteer. En dit in pragtige Afrikaans waarin die kreatiewe dialoog en oorspronklike musiek en lirieke jou [...]
Continue reading …