Tuisblad » Argiewe volgens kategorie » Media » Boekresensies
Om te lééf al kry jy swaar

Om te lééf al kry jy swaar

LINT IN DIE WIND DEUR ELIZE PARKER UITGEGEE DEUR STRUIK CHRISTELIKE MEDIA, 2013 RESENSIE DEUR FRANCINE VAN NIEKERK Lint in die wind is die laaste aflewering in Elize Parker se Offerkind-reeks. Dit is die derde in ’n trilogie oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte van mekaar geskei is. Lint in die wind neem die [...]

Brink mág maar (reisverhale) skryf

MEDITERREENSE HERINNERINGE DEUR ANDRÉ P BRINK UITGEGEE DEUR HUMAN & ROUSSEAU, 2013 RESENSIE DEUR FRIEDA VAN DER WALT Volgens die flapteks sluit Mediterreense herinneringe aan by Brink se keur uit sy 1960-reissketse, Herinneringe aan Parys (2012), en bevat dit ook die beste stories uit sy reise in Italië – soos beskryf in Sempre dritto (1963); [...]

Continue reading …
Lanie van Biggie Best-faam koop toe ’n kasteel

C’EST LA VIE DEUR LANIE VAN REENEN UITGEGEE DEUR TAFELBERG, 2012 RESENSIE DEUR LIESEL KRAUSE-WIID C’est la vie is die eerlike en inspirerende memoires van Lanie van Reenen, ’n vrou wat ten spyte van terugslae en teleurstellings volgehou het en nie haar passie en energie verloor het nie. Sy vertel in C’est la vie haar [...]

Continue reading …
Wat die beoordelaars oor ‘Lewend en kragtig?’ sê:

Prof Hendrik Bosman: Dit is verfrissend om ’n slag goeie teologie op Afrikaans te hoor. En om waar te neem hoe moeite gedoen word om, sonder verlies aan teologiese diepgang, omstrede stof algemeen toeganklik (populêr?) aan te bied. Die boek slaag daarin om ’n puik oorsig van eietydse internasionale gesprekke oor God se handelinge te [...]

Continue reading …
Nuwe leierskap vra iets anders as “musical chairs”

NUWE LEIERS VIR NUWE WERKLIKHEDE DEUR NELUS NIEMANDT UITGEGEE DEUR CUM, 2013 RESENSIE DEUR LIESEL KRAUSE-WIID Nelus Niemandt reken dat die kerk vasgevang geraak het in ’n kerklike spel van “musical chairs” – waar lidmate van een gemeente na ’n ander dans. Een gemeente probeer harder as die ander om mense te kry wat hulle [...]

Continue reading …
Dáárom kan ­wetenskap en geloof mekaar nie uitlos

EVOLUSIE, WETENSKAP EN GELOOF. ­ ’n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin. DEUR JAAP DURAND UITGEGEE DEUR BYBEL-MEDIA, 2013 RESENSIE DEUR CHRISTINA LANDMAN Hoekom kan wetenskap en geloof mekaar nie uitlos nie? Omdat hulle mekaar nodig het! sê Jaap Durand in hierdie boek. Die een kan nie die oorsprong en die ontwikkeling [...]

Continue reading …
Weefdrade van verskillende kleure is hier skering en inslag

Weefdrade van verskillende kleure is hier skering en inslag TREK DEUR WINNIE RUST UITGEGEE DEUR HUMAN & ROUSSEAU, 2013 RESENSIE DEUR CECILE CILLIERS Trek is beide titel en tema van Winnie Rust se jongste boek. Die titel dui op ’n gedwonge trek, moontlik die gevolg van botsende persoonlikhede, en die gehate Forced Removals Act. Van Bovlei en die [...]

Continue reading …
Blou Bulle-man gee wen-raad

KOELKOP. DINK SOOS ’N WENNER DEUR JANNIE PUTTER UITGEGEE DEUR LUX VERBI, 2012 RESENSIE DEUR HENDRIK VAN HUYSSTEEN Jannie Putter is ’n sportman, sportsielkundige en motiveringspreker. Hy is sedert 2006 die denke-afrigter by die Blou Bulle. Onder sy vorige topverkopers is Wenplan vir die lewe. In Koelkop skryf hy oor die invloed wat die regte positiewe denke en gesindheid [...]

Continue reading …
Hier is ’n lewensveranderende Bybelreis

ONTSLUIT DIE NUWE TESTAMENT DEUR STEPHAN JOUBERT UITGEGEE DEUR CUM, 2012, 672 BLADSYE RESENSIE DEUR LAMBERT ­JACOBS As ek enige boek opneem om te lees, kyk ek altyd eers of die skrywer die “papiere” het om oor die onderwerp te skryf. En Stephan Joubert mág maar hierdie boek skryf. Akademies-gesproke word hy plaaslik en internasionaal [...]

Continue reading …
Fisikus skryf kundig oor Abraham

Op soek na Abraham en sy God. ’n Studie oor die historisiteit van die Genesis-verhale Deur Willie Mcloud Uitgegee deur Griffel, 2012 Resensie deur Christina Landman Ons het nou al gewoond geraak aan boeke wat slae na die Bybel toe uitdeel. Ander boeke, weer, eet die Bybel vir soetkoek op. Maar nou ja, hier het [...]

Continue reading …
Bladsy 1 van 512345