Tuisblad » Argiewe volgens kategorie » Kommentare » Nagedink

Balans tussen ou wysheid en nuwe lewe

NelUs Niemandt Dit is baie vrugbaar om organies na die kerk, gemeentes en ook die kerkverband te kyk. Só ’n benadering laat reg geskied aan die Bybelse insigte oor ’n gemeenskap van gelowiges. En dit help om uitdrukking te gee aan die lewende karakter van die kerk. Dit beteken ook dat ’n mens begrip het [...]

Ronell Bezuidenhout Ons geheue is kort.  Ons het nodig om herinner te word ten einde te onthou. Herhaaldelik. In dié dae luister ek na nuusberigte oor ’n opleidingsentrum vir jong mense wat by Bredasdorp opgerig word. Ter nagedagtenis aan Anene Booysen. “Sodat ons haar nie moet vergeet nie.” Ek luister na ’n snikkende ma wat [...]

Continue reading …
Getalle, gemeentes en gebed

Nelus Niemandt ’n Onlangse Huisgenoot (28 Maart 2013) het aandag gegee aan die toekoms van die NG Kerk en ander gereformeerde kerke. Soos soveel keer die afgelope tyd, is die saak van dalende lidmaatgetalle ook aangeroer. Hierdie kwessie is al van so baie kante belig dat ’n mens skaars iets nuuts daaroor kan sê. Party [...]

Continue reading …
Ope brief aan Lulu Xingwana minister vir vroue, kinders en mense met gestremdhede

Geagte minister Xingwana, Ek was verbaas en baie ontsteld om u opmerking oor die TV-nuus te hoor, dat ”jong Afrikanermans grootgemaak word in die Calvinistiese geloof en glo hulle besit ’n vrou, hulle besit ’n kind, hulle besit alles, en daarom kan hulle daardie lewe neem, want hulle besit dit”. Iemand het opgemerk dat ’n [...]

Continue reading …
Meer menslik, minder geestelik

Ronell Bezuidenhout Die funksie van álle godsdienste is ’n saak van die hart. Die raaksien van God, wat ’n raaksien van jou medemens stimuleer (en andersom) gebeur – soos die profete ons leer – “wanneer die hardheid van die hart versag”. David Steindl-Rast skryf: “Elke keer as ons oor die hart praat, praat ons oor [...]

Continue reading …
Groter eenheid met die Hervormde Kerk

NELUS NIEMANDT Ek het grootgeword in ’n huis waar Hervormde Kerklidmate van ons gesin se beste vriende was. Tydens my studie aan Tukkies het ek ook baie goed bevriend geraak en lekker saam met tokkelokke van Afdeling A (die Hervormers) gekuier. In my jare as leraar van die NG Gemeente Weltevredenpark, was die Hervormde Kerk-gemeente [...]

Continue reading …
Die NG Kerk krimp: “Waar moet ons die redes soek?”

NELUS NIEMANDT Die berig oor die krimpende NG Kerk in Kerkbode (18 Januarie 2013) is druk bespreek: In die sosiale media en in die dagbladpers; RSG se aktualiteitsprogramme het aandag aan die saak gegee, soos ook ’n bekende Afrikaanse TV-ontbytprogram. Die ongekende belangstelling in en belangrike implikasies van krimpende Afrikaanse kerke verg sekerlik dieper nadenke. [...]

Continue reading …
‘Ons’ en ‘hulle’: ’n nuwe moontlikheid

Nelus Niemandt Daar is die afgelope tyd intense kerklike debatte aan die gang. Dit is goed en sekerlik gesond dat daar ernstig gesels word oor belangrike geloofskwessies. Deur gesprek en nadenke kom helder en nuwe insigte. Die moeilike deel van dié debatte is egter dat mense vasgevang voel tussen twee wêrelde: Aan die een kant [...]

Continue reading …
Hoe wêrelds kan ons dan in verhouding met God wees?

In die Kersfeestyd word soms gewonder: Hoekom nou juis die mensdom – anders as byvoorbeeld ander diere, plante of selfs die fisiese wêreld as geheel? Daar was al in ons tradisie tye toe veral die liggaamlikheid van die mens so half met ongemak weggedink is. Tog kon die kerk nooit heeltemal van die skepping van [...]

Continue reading …
Skaal swaar gelaai teen téén Belhar

NELUS NIEMANDT Die boek Belhar geweeg het onlangs verskyn. Reeds die titel roep allerhande vrae op. Geweeg? Met watter maatstaf? Die voorwoord en inleidende bydraes laat ’n mens vermoed dat daar byna niks goeds oor die Belydenis van Belhar gesê gaan word nie, en die res van die inhoud bevestig dit. Die skaal hier is [...]

Continue reading …
Bladsy 1 van 3123