Tuisblad » Argiewe volgens kategorie » Kommentare » Uit die agterste bank
Uit die agterste bank

Uit die agterste bank

Liewe doomnie My maa sê ek moet vir doomnie vra wat is die kanse dat daai ghoepta ooms & tannies & die getroudes & hulle hogere pêlle na ons kerk toe sal kom, sy sê dit gaan báááie probleme oplos. Oom Cyril sê hy is nie heeltemal so seker nie die kerk het reeds genoeg [...]

Uit die agterste bank

Liewe doomnie Weet doomnie dalk wat is ’n sloerstaking, my maatjie Felicity sê hulle skool se teachas het nog altyd net op maandag en vrydag gesloer nou sloer hulle die hele week lank behalwe woensdae dán march hulle in die voormiddag daarna gaan sloer hulle verder by die huis. Oom Cyril sê ek moet vir [...]

Continue reading …

Weet doomnie dalk iets van laas se vreeslike bakleiery by die rugby daais wat so skop & skree & syp, my maa sê dit klink nie vir haar of dit mense is wat in nuwe land hoort nie eerder ou land ou tyd ou dae ou griewe ou tjips op ou skouers. Gie-gie giggel oom [...]

Continue reading …
Uit die agterste bank

Doomnie moet asseblief kom help of dalk net bid. My maa sit nou al weke lank met haar kop tussen haar knieë partykeer kyk sy net by die venster uit sy praat nie ’n woord nie. Oom Cyril sê sy is kwaad of hartseer, ek sê maa? Maa is dit daai tannie liewe lulu wat [...]

Continue reading …
Die kerk sukkel vreeslik met genuine

Liewe doomnie Onthou doomnie ek het laas geskryf oor genuine, my maa sê ’n mens kan nie genoeg skryf oor daai woord nie sy sê veral die kerk sukkel vreeslik daarmee sy sê ek moet aanhoudend vir doomnie oor genuine skryf miskien hoor iemand se gewete dit, oom Cyril sê wat jy WAAR kry. My [...]

Continue reading …
Die liefde is die grootste

Liewe doomnie My juffrou sê sy is nou ’n noodsaaklike werk, sy sê die skoolhoof sê ook so en nou is dit net werk werk werk. My maatjie Felicity sê as ons juffrou & ons hoof nou ewe skielik so noodsaaklik is dan mag ons seker nie meer vrydae vroeg huis toe gaan nie & [...]

Continue reading …
Doomnie is ook net vlees & bloed & binneste

Liewe doomnie My maa sê sy is dankbaar om te kan sê dat ons darem nog hier is. Ek en sy en partykeer selfs oom Cyril. Ek is óók bly ons is nie weg nie ons is nie in annerland nie ons geboortes het nie gedaal nie ons demografie het nie geskuif nie ons het [...]

Continue reading …
“Nét die oprégte krágtige wáre wédergebore manne sal die ewigheid ingaan”

Liewe doomnie Dankie tog doomnie is veilig tuis my maa sê dit is hoekom ons liewerster vakansies by die huis bly sodat ons nie ’n statistiek word nie, ek sê wag net tot ek eendag matriek skryf DAN word ek ’n statistiek, oom Cyril sê dit lyk vir hom laas jaar was ál die matriekstatistiek [...]

Continue reading …
Klein gebedjies wat nie koerante haal nie

Liewe doomnie Doomnie moet my asseblief help. My maa wil nie hê ek moet na daai gaga tannie gaan kyk nie, selfs oom Cyril sê dit sal nie goed wees vir die kind nie, Gideon in my klas sê sy pa sê daaiding is die dywel se oorkussing halleluja nou sê my maa sy het [...]

Continue reading …
Jan tuisbly se helikoptertjie

Liewe doomnie My maa sê sy is darem báááie bly ons het nie geld om die land vol te vlieg nie ons sou in elk geval met oom jan tuisbly se helikoptertjie oor die weg moes kom ongeveer AL die vliegtuie sit mos deesdae so one time op die grond dit is nog net die [...]

Continue reading …
Bladsy 1 van 3123