Tuisblad » Argiewe volgens kategorie » Briewe

Neseiers. Is dit geregverdig?

Ds Kobus Smit skryf: “Hoe staan dit met die geldsake in die gemeente, broer Jan?” vra die leraar wat pas ’n beroep na ’n landelike gemeente aangeneem het tydens sy gesprek met die voorsitter van die gemeente se Finansiële Kommissie. “Ag, dominee,” antwoord die man, “dit sukkel maar. Jy weet dit is ’n ou droë [...]

Gerrie de Lange, Middelburg, skryf: Ek is nie ’n teoloog nie, en die saak van “menseverhoudinge” laat my gereeld wonder. Die een ou het ’n probleem met ’n ander: Hy kan hom nie verdra nie, hy hou nie van hom nie, hy vermy hom, die ander ou irriteer hom … maar hy sê hy gaan [...]

Continue reading …

Prof JW (Hoffie) Hofmeyr, emeritus-professor Fakulteit Teologie (UP) en buitengewone professor UV, Leuven en Liverpool, skryf: Selde in die onlangse verlede het die glybaan-alarms so skerp afgegaan vir die NG Kerk as tans. Hierdie glybaan-waarneming – gegrond op jare se waarneming deur my as kerkhistorikus – is op die spits gedryf deur die skorsing van [...]

Continue reading …

Liewe broers en susters Ons groet u in die Naam van die Drie-enige God, Vader, Seun en Heilige Gees. Ons dink op die oomblik saam met gelowiges oor die hele wêreld aan die lyding van Jesus Christus.  Dit is ’n tyd waartydens ons in die besonder bewus is van die opoffering en swaarkry van Jesus [...]

Continue reading …

Kobus van Zyl, Kommetjie, skryf: Ek het nog altyd verstaan dat die Bybel die hoogste norm is wanneer die Christen besluite moet neem. Dit geld ook wanneer daar besluite oor uiters sensitiewe sake geneem moet word. Ook in etiese aangeleenthede wat moontlik nie direk in die Bybel hanteer word nie, bly die Bybel steeds die finale [...]

Continue reading …

Botha van Aarde, uitvoerende beampte: Kerklike Maatskaplike Diensteraad, Pretoria, skryf: Die afgelope paar sittings van die Algemene Sinode is elke keer afgesluit met ’n persverklaring, ’n roepingsverklaring, ’n hartsverklaring. Dít het nogal die styl van die meeste sinodes in die NG Kerk geword, naamlik om ’n roepingsverklaring aan die einde van ’n sitting uit te [...]

Continue reading …

Dr P Rossouw, Arcadia, skryf: Die gereformeerde protestantisme huldig ’n pragtige oortuiging: slegs die Heilige Skrif. Maar prakties gesproke moet dit ook behels: die volledige Heilige Skrif. Ons moet egter erken dat ons in die praktyk eintlik ’n duotariese kerk geword het. Word Lukas 11:13 nie maar sporadies gebid nie? Is ons werklik gewillig om [...]

Continue reading …

Marius Davis, Hennenman, skryf: Die berigte  “Krimpende Kerk is nie net sleg” en “Minder Lidmate noodsaak nuwe denke” in Kerkbode (18 Januarie) verwys. Ek wil dit graag ten sterkste aanbeveel dat elke leraar en lidmaat wat regtig ernstig is om groei in die kerk te sien en te beleef, en wat werklik die begeerte het [...]

Continue reading …

Tobie Cilliers, Born to Hunt Safari’s, skryf: Ek wil graag ’n konstruktiewe bydrae tot die Belhar-kwessie maak. En wat ek daarmee bedoel, is dat wat ek hier gaan skryf hopelik tot opbou van Christus se Liggaam en geïnspireer deur die Heilige Gees sal wees. Ek is ’n professionele jagter, nie ’n teoloog nie en dalk [...]

Continue reading …

Dr Dawie Botes, NG Gemeente Vrede-Wes, skryf: Ek is daarvan oortuig dat daar ’n dringende behoefte aan ’n eietydse, vierde belydenisskrif bestaan. Hierdie vierde belydenisskrif moet aan al die vereistes van ’n belydenisskrif voldoen en moet gesamentlik deur die vier kerke van die NG Kerkfamilie opgestel word. Dit moet dienstig aan die eenheid van die kerke [...]

Continue reading …
Bladsy 1 van 512345