Tuisblad » Argiewe volgens kategorie » Amptelik » Vakatures

Vakatures, 17 Mei 2013

Daar is GEEN vakatures in die Kerkbode van 17 Mei 2013.

NG GEMEENTE PIETERMARITZBURG (Merrivale/Howick) Vakature: Leraar – Kontrakpos 3 jaar termyn In biddende afhanklikheid maak die kerkraad hierdie vakature bekend en nooi belangstellende leraars en proponente om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Pietermaritzburg is ’n plattelandse gemeente ongeveer 25 km vanaf Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Ons is deel van die Ring van Pietermaritzburg. Die [...]

Continue reading …

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK Nelspruit-Suid Gemeente   VAKATURE VIR JEUGWERKER – KONTRAKPOS GEMEENTEPROFIEL: •       Nelspruit-Suid is ’n dinamiese en groeiende gemeente met ’n visie wat hierby pas.                 Ons verheerlik God                 Ons dien mekaar                 Ons bereik die wêreld •       Van die 2 500 lidmate is 66% jonger as 45 jaar. •       Hier is ’n [...]

Continue reading …

NG GEMEENTE VORENTOE Vakature: Leraar – Kontrakpos Die kerkraad en gemeente van Vorentoe wag in biddende afhanklikheid van ons Here, die Koning van die kerk, aansoeke in vir bogenoemde pos.   Die NG Gemeente Vorentoe is ’n klein plattelandse gemeente ongeveer 15 km noordwes van Brits in die Noordwes-Provinsie. Ons is deel van die Ring [...]

Continue reading …

NG KERK WESSELSBRON VAKATURE: LERAARSPOS   WESSELSBRON is oorwegend ’n boerderygemeenskap, geleë in die Noord-Vrystaat en val binne die Ring van Boshof. Die gemeente bestaan uit 433 lidmate en 143 dooplidmate. Die dorp word bedien deur twee NG Gemeentes, Wesselsbron en Wesselsbron-Noord. ’n Sentrum vir bejaardes word deur beide gemeentes bestuur en bedien. VISIE: Groei [...]

Continue reading …

Vakatures: 15 Februarie

Comments Off

NG Kerk Ermelo (Moedergemeente) Ons stel graag die pos van medeleraar van NG Kerk Ermelo bekend.   Gemeenteprofiel Ons is ’n grootdorp gemeente. Ons het 874 belydende en 223 dooplidmate waarvan heelwat in die boeregemeenskap woon en werk. Ermelo is die tuiste van goeie hoër- en laerskole, asook verskeie staatsdepartemente en ’n groeiende mynbougemeenskap. Leraarsprofiel [...]

Continue reading …

Vakatures 1 Februarie

Comments Off

NG GEMEENTE VALLEISIG VAKATURE: BEDRYFSBESTUURDER – KONTRAKPOS   Gemeenteprofiel: Valleisig is ’n makrogemeente met ongeveer 3 400 lidmate geleë in die ooste van Pretoria. Posprofiel: Die persoon moet aan die volgende eienskappe voldoen: 1.    Georganiseerd wees en ander mense/take kan organiseer. 2.    Gemotiveerd wees en oor die gawe beskik om ander mense te [...]

Continue reading …

Vakatures: 18 Januarie 2013

Comments Off

NG GEMEENTE KROONHEUWEL-NOORD VAKATURE: MEDELERAAR GEMEENTEVISIE: “Ek leef in God se familie … SY liefde vir die wêreld” GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Kroonheuwel-Noord in Kroonstad is ’n programgrootte gemeente met 1 264 belydende en 340 dooplidmate. Kroonstad is ’n groot dorp met 8 NG gemeentes en goeie laer- en hoërskole. LERAARSPROFIEL: ’n Toegewyde kind van [...]

Continue reading …

NG GEMEENTE ALIWAL-NOORD VAKATURE: VOLTYDSE MEDELERAAR TUSSEN OUDERDOM 30-40 KONTRAK VIR 2 JAAR – KAN DAARNA ONDERHANDEL GEMEENTEPROFIEL: Aliwal-Noord is ’n plattelandse gemeente geleë tussen Bloemfontein en Queenstown in die Noordoos-Kaap. Die gemeente het ongeveer 1 045 belydende en 308 dooplidmate.  Binne die gemeente is ’n tehuis vir senior lidmate en twee skoolkoshuise en die [...]

Continue reading …

Vakatures: 16 November

Comments Off

NG GEMEENTE NELSPRUIT-WESTERGLOED VAKATURE: MEDELERAAR MET OPDRAG JEUGBEDIENING TERMYNPOS 2 JAAR VOLTYDS GEMEENTEPROFIEL: Die gemeente bestaan uit 1 000 belydende en 380 dooplidmate. Dit is geleë in Nelspruit, Mpumalanga en het tans een voltydse leraar en een proponent. VERANTWOORDELIKHEDE: •       Omvattende jeugbediening (tieners en kinders) wat pastoraat insluit. •       Gesinsbediening. •       Vestiging van netwerke. VAARDIGHEDE: [...]

Continue reading …
Bladsy 1 van 3123