Kerk en politiek. Daar word gesê dat hierdie twee sake liefs vermy moet word wanneer vriende saam kuier. Anders sneuwel die vriendskap dalk. Maar met Jeugdag om die draai en “die kerk” wat altyd onder bespreking is, het Karen van der Berg enkele teologiese studente gevra hoe hulle oor die kerk dink, en veral ook [...]
Die spreekwoord “ons is ín die wêreld, maar nie ván die wêreld nie” verwoord ’n groot waarheid. Ongelukkig is dit só dat daar in die praktyk van ons kerkwees dikwels vermyding van die wêreld is; dat ons ons van die wêreld isoleer. Dat dit juis vir Christen-Afrikaners maklik is om – met die edele motief [...]
Continue reading …Daar bestaan weinig twyfel oor evangelisasie se rol en impak in daardie lande waar sendelinge betrokke is. Dié wat voltyds hiermee besig is, sal vertel van ’n pad wat ’n vervulling en ’n belewenis is. Maar hulle praat ook oor die uitdagings, die struikelblokke en onsekerhede. Kerkbode het met een van die organisasies kontak gemaak [...]
Continue reading …Die direksie van Bybel-Media se besluit om Kerkbode se borgskap aan die Woordfees-gesprekke op Stellenbosch te onttrek, en die openbare uitval daarna, laat mense vanselfsprekend met vrae oor die gebeure. DANIE MOUTON, voorsitter van die direksie, skryf hieroor soos volg: Natuurlik kan Christene met enigeen in openbare gesprek tree oor ons geloof. Ons is geroep [...]
Continue reading …Ek glo met my hele hart dat God besig is om ’n nuwe verstaan van kerkwees te ontsluit en dat Hy ons help om ’n nuwe storie te skryf. Dit is die (her)ontdekking dat slegs Jesus, as die opgestane en lewende Here, die kerk se leier is. Die wonderlike nuus is: Die drie-enige God nooi [...]
Continue reading …“Ons is só min. En die probleme rondom ons is oorweldigend. Wat kan óns nou eintlik daaraan doen?” Dit is dikwels die houding wat in klein, meestal plattelandse gemeentes leef. By lidmate én leraars. Daar is wel ’n ander moontlikheid. ’n Aantal kenners, insluitende akademici en kerkleiers, het onlangs ’n reeks prikkelende sake aangeraak – [...]
Continue reading …In ons kinders setel ons hoop en drome vir die toekoms. In hulle hart lê die vergesigte. En uit hulle hande sal môre en oormôre se wêreld kom. KAREN VAN DER BERG skryf oor die “Hoop vir Kinders”-bediening, en gesels met kenners oor kinders en hulle geloof. “Vyftig jaar van nou af sal dit nie saak [...]
Continue reading …Is vryheid iets wat beskerm moet word? Of moet dit eers verwesenlik word om werklik “vryheid” te heet? WILLEM FOURIE kyk na die geskiedenis, en ontleed die ironie eie aan Suid-Afrikaners se uiteenlopende sienings oor vryheid. Uiteindelik rig hy ’n uitdaging hieroor aan Christene. Té veel vryheid. Dít, reken baie mense, lê aan die wortel [...]
Continue reading …Die Twitter-voëltjie kan die wonderlikste woorde tjirp – skerpsinnig, opbouend, informatief. Maar dan is daar gebruikers wat die Twitter-voëltjie laat gal braak oor alles en nog wat – dikwels sonder om in ag te neem wat die gevolge kan wees. Dit is klaarblyklik “ordentlike” mense wat hulle mond op Facebook uitspoel. Kerkmense ingesluit. Hoekom behoort [...]
Continue reading …Pinkster is die fees van die Gees. Ons kan eintlik sê dit is die verjaardag van die kerk. Gesinne vier graag verjaardag. PAUL DU TOIT bied ’n paar moontlikhede hoe gesinne saam van Pinksterfees iets besonders kan maak. Kom ons trek ons oë op skrefies en kyk doer ver terug in die geskiedenis: Ons sien [...]
Continue reading …